Philippolis is tussen Colesberg en Trompsburg, om deur Philipplis te ry is ook 19 km korter. Ons is 'n Geskiedkundige dorpie. Ons het pragtige klein winkeltjies wat ons besoekers kan deurloop. Philippolis is 'n klein en veilige dorpie. Die Anker het 25 vrugte bome en druiwestokke en ons gaste kan eet soveel hulle wil, ons het ook die 2 grootste peer boom in die Suidlike halfrond wat nog vrugte dra.
Die Anker het 4 eenhede:
Karoo kamer R350 per eenheid - 2 enkel beddens teen mekaar en arparte kamer met enkel bed, kombuis, badkamer en privaat ingang, veilige pakering en 'n lekker stoep om op te sit en na voels te kyk.
See kamer R350 per eenheid- 1 Dubbel bed en 1 enkel bed, kombuis, lekker dubbel stort, privaat ingang, veilige pakering en stoep om op te sit.
Lavender kamer R350 per eenheid - 1 dubbel bed en enkel bed, kombuis, badkamer, privaat ingang, veilige pakering en stoep om op te sit.
Braai area beskikbaar en hout word deur die Anker gegee, egte karoo lam braai vleis is ook beskikbaar @ R55pp en bestaan uit wors, tjop, sorsatie en skildpadjie.
Wegneem ontbyd pakkies @R40 en bestaan uit, jogart, sap, toebroodjie, vrug en snacker
Waenhuis - R350 'n Eenheid privaat, volledige kombuis, badkamer, privaaat kamer met dubbel bed, sitkamer met dubbel bank bed, privaat tuin en troeteldiere welkom, 4 mense kan slaap, en in karavaan saam met waenhuis is dubbelbed vir ekstra R100 wat saam met waenhuis kan gaan. Braai area ook beskikbaar